# Die vakbond Giwusa het die geringe verlaging in petrolpryse, wat toegeskryf word aan die sterker Rand teen die Amerikaanse dollar en laer olieprys, verwelkom. Altwee grade petrol kos nou vyf-sent per liter minder en motoriste sal 37-sent minder vir diesel by die pompe betaal. Die paraffienprys in die handel het met 75-sent per liter gedaal. Die president van Giwusa, Mametlwe Sebe, sê die verlaging bring noodsaaklike verligting vir motoriste:
Vakbond GIWUSA verwelkom verligting in petrolpryse vir motoriste [KLANK]
ENG MametlweonFuel