# Die adjunkminister van Elektrisiteit en Energie, Samantha Graham-Maré, sê die ontwikkeling van vaardighede is noodsaaklik vir die Suid-Afrikaanse Hernubare Energie Meesterplan. Graham-Maré sê die plan het ten doel om 25-duisend werksgeleenthede teen 2030 deur industrialisering en opleiding te skep. Die minister sê ‘n kernbelangrike inisiatief is die Energie- en Watersektor Onderwysopleidingsowerheid se PowerUp-platform, ontwikkel deur GreenCape en UK PACT, wat onderwys en nywerheid koppel om die vaardigheidsgapings te vul:
Vaardigheidsontwikkeling is die sleutel tot Suid-Afrika se hernubare energie-toekoms [KLANK]
AFR-Graham-MaréOnEnergy