Skip to content

Vaal-omgewingsalliansie sê ArcelorMittal moet besoedeling aanspreek [KLANK]

# Die Vaal Environmental Justice Alliance gaan Vrydag tydens ArcelorMittal se algemene jaarvergadering buite sy hoofkantoor in Vanderbijlpark, Gauteng, betoog. Die groep het die staalvervaardiger hof toe geneem oor sy weiering om dokumente bekend te maak wat verband hou met sy bedrywighede se omgewingsuitwerking. Mduduzi Tshabalala van die alliansie het aan eNCA gesê hulle is bekommerd oor die maatskappy se gebrek aan deursigtigheid wat die hantering van besoedeling betref:

ENG-MduduziOnPollution