# Die Universiteit van die Wes-Kaap sê Suid-Afrika het beter bewustheid, duideliker leiding en sterker ondersteuningstelsels nodig om ouer mense aanlyn te beskerm. Dit is die bevindings van ‘n navorsingstudie oor kubermisdaad teen senior burgers waarin daar gekyk is na ouderdomsdiskriminasie, ideale slagofferskap en die deurslaggewende rol van sosio-ekonomie. Die universiteit se kommunikasiebeampte, Harriet Box, sê die studie toon ouer mense word toenemend deur kubermisdadigers geteiken:
UWK sê SA het sterker ondersteuningstelsels nodig om ouer mense aanlyn te beskerm [KLANK]
AFR HarrietonOnine