# Oseane, wat altyd beskou is as onbeperk, is tans onder druk weens oorbevissing, aardverwarming en besoedeling. Dit is volgens ʼn marienebioloog aan die Universiteit van die Wes-Kaap, professor Gavin Maneveldt. Byna 90-persent van die wêreld se seevisvoorraad is volledig uitgeput of oorbevis. Maneveldt sê wetenskaplikes oorweeg ander voedsel- en energiebronne terwyl die wêreldbevolking na verwagting teen 2050 9,7-miljard sal bereik. Hy sê ‘n belowende oplossing is die onontdekte moontlikhede wat seewier bied:
UWK-professor sê seewier het potensiaal om basiese voedselbron te word [KLANK]
ENG GavinonSeaweed