# ‘n Navorser aan die Universiteit van die Wes-Kaap, Heike Hartnick, bevraagteken die wets-riglyne van mense wat ontslaan word oor wangedrag buite ‘n werkgewer se perseel en werksure. Sy sê werkgewers in Suid-Afrika moet omvattende en duidelik uitgestippelde sosiale media-beleid instel. Hartnick sê dit moet aanvaarbare en onaanvaarbare gedrag definieer en dissiplinêre gevolge uiteensit, en daar moet verseker word werknemers is opgelei en ingelig oor die verwagtinge:
UWK-navorser sê werkgewers moet omvattende en duidelike sosiale media-beleid instel [KLANK]
AFR HeikeonPolicies