# ‘n Dosent aan die Universiteit van die Wes-Kaap, Nikiwe Nondabula, betwyfel die toepaslikheid van William Shakespeare se werke in Afrika se klaskamers. Sy sê dis sedert die koloniale tydperk deel van Suid-Afrika se onderwysstelsel en vandag nog deel van Engelse klasse. Debatte duur egter voort of dit voorkeur moet kry bo inheemse letterkunde en taaltekste. Nondabula sê baie studente vind Shakespeare se taal verouderd en uitdagend om te verstaan, wat hulle vermoë beperk om betrokke te raak by die toneelstukke:
UWK-dosent bevraagteken toepaslikheid van William Shakespeare se werk vir SA-onderwysstelsel [KLANK]
ENG NikiweonWilliamShakespeare