Skip to content

UWK-kenners glo meer gestruktureerde benadering is belangrik om skoolwerk en huislewe te balanseer [KLANK]

# Navorsing in die Wes-Kaap het bevind die uitskakeling van huiswerk in die laerskool verbeter leerdermotivering en -welstand. Nog ‘n studie wat agt staats-laerskole in Johannesburg betrek het, het onthul dat terwyl huiswerkopdragte die klaskamer steun, het teenstrydige beleid en wisselende vlakke van ouerbetrokkenheid die doeltreffendheid geskaad. ‘n Professor aan die Universiteit van die Wes-Kaap, Rouaan Maarman, glo ‘n meer gestruktureerde benadering is nodig om skoolwerk en huislewe te balanseer:

ENG RouaanonEngagement