# Professor Adekeye Adebajo van die Universiteit van Pretoria het sy jongste boek met die titel The Splendid Tapestry of African Life: Essays on a Resilient Continent, its Diaspora, and the World, bekendgestel. Die boek bevat ‘n versameling van 145 van sy essays wat handel oor sy denke oor Afrika-politiek, Afrika se internasionale betrekkinge en die wêreld oor die algemeen. Hy sê die boek ontleed ook die veranderende geo-strategiese dinamika tussen Amerika en China. Adebajo hoop ook om lesers te bereik wat gereed is vir nuwe en meer akkurate weerspieëlings van die lewe in Afrika.
UP professor Adekeye Adebajo stel sy jongste boek bekend