Skip to content

Universiteit van Pretoria wil voorsien in tekort aan kritieke erfenisvaardighede [KLANK]

# Die Universiteit van Pretoria sê hy sal voortgaan om die grense van erfenisstudies in Suid-Afrika te verskuif. Die universiteit het onlangs, in vennootskap met die Nasionale Erfenisraad en die Departement van Sport, Kuns en Kultuur in die Namakwa-distrik, die Kortprogram vir Erfenis- en Museumvaardighede van stapel gestuur. Professor Siona O’Connel van die universiteit sê die program is ontwerp om te voldoen aan die dringende behoefte aan kritieke erfenisvaardighede regoor Suid-Afrika:

ENG SionaonHeritage