# Die Departement van Dierkunde en Entomologie van die Universiteit van Pretoria se navorsing oor eetbare insekte ondersoek hoe om hierdie voedsel van die toekoms te teel en te oes. Dit fokus op die ontwikkeling van koste-doeltreffende teeltegnieke, oes- en hanteringsmetodes, waardetoevoeging en wetgewing om die volhoubare gebruik van insekte te verseker. Professor Abdullahi Ahmed Yusuf sê twee eetbare insekte wat algemeen gebruik word, is gewone huiskrieke en die geel meelwurm:
UP sê insekte is omgewingsvriendelike kos en verminder koolstofvoetspoor [KLANK]
ENG YusufOnInsects