Skip to content

Universiteit Johannesburg werk om skoon water vir Buysdorp in Limpopo te verseker [KLANK]

# ‘n Navorsingspan van die Universiteit van Johannesburg het ‘n watersekerheidprojek in Buysdorp, Limpopo, begin. Dit beoog om die manier te hervorm waarop gemeenskappe dink aan hul waardevolste hulpbron, dit te toets en bewaar. Buysdorp is ‘n erfenis-nedersetting wat voortdurend waterskaarste ondervind. Die navorser Lee-Ann Sade Modley sê afgesien van die toets van water, bepaal hidro-geoloë die langtermyn moontlikheid van grondwaterontginning as volhoubare bron vir die dorp:

ENG ModleyonSecures