Skip to content

Uitvoerende hoof van Padongelukkefonds nie bekommerd oor SOE-ondersoek na R79-miljoen-huurooreenkoms [KLANK]

# Die uitvoerende hoof van die Padongelukkefonds, Collins Letsoalo, sê hy is nie bekommerd oor die Spesiale Ondersoekeenheid wat ondersoek instel na beweerde onreëlmatighede rakende ‘n kantoor-huurkontrak ter waarde van 79-miljoen-rand wat aan Mowana Eiendomme toegeken is nie. Letsoalo het op ‘n nuskonferensie die bewerings afgemaak as aanvalle wat spruit uit sy pogings om miljarde rand te herwin wat weens bedrog verlore is. Hy beklemtoon die ondersoek sal nie die fonds se dienste aan slagoffers van padongelukke belemmer nie:

ENG-LetsoaloOnProbe