Skip to content

Uitspraak voorbehou in Lungu-familie se appèlaansoek teen repatriasie [KLANK]

# Die Hooggeregshof in Pretoria het uitspraak voorbehou in die geskil tussen die ontslape Zambiese oudpresident, Edgar Lungu, se familie en die Zambiese regering. Die familie het ‘n uitspraak betwis wat Zambië toelaat om sy liggaam te repatrieer vir ‘n staatsbegrafnis. Die regsverteenwoordiger, Tembeka Ngcukaitobi, voer aan die weduwee se regte en Suid-Afrikaanse wetgewing moet in ag geneem word. Hy sê indien verlof tot appèl toegestaan ​​word, kan die saak in die Appèlhof voortgaan:

ENG-NgcukaitobiOnLunguAppeal