Skip to content

UDM vra digitale regeringsverkryging van begin tot einde [KLANK]

# Die UDM doen ‘n beroep op digitale regeringsverkryging van begin tot einde, met volle deursigtigheid en ouditverslae. Thandi Nontenja van die UDM sê die Spesiale Ondersoekeenheid se verslag oor die Tembisa Hospitaal het bevestig wat baie Suid-Afrikaners gevrees het, nadat meer as twee-miljard-rand deur gekoördineerde sindikate verkry is deur die uitbuiting van skuiwergate in die verkrygingsprosesse. Sy sê Suid-Afrika kan nie nog ‘n dekade van kommissies en verslae bekostig wat stof opgaar terwyl sindikate ongemerk aanhou plunder nie:

ENG ThandionGovernment