# Die UDM sê Suid-Afrika se vervoerinfrastruktuur en afdwingingsmeganismes moet dringend versterk word. Dit volg op Sondag se busongeluk, wat die lewens van 42 mense, insluitend sewe kinders, in Limpopo geëis het. Intussen is 18 kinders gisteroggend in ‘n taxi-ongeluk op die N3-snelweg naby die Mariannhill-tolplaza in KwaZulu-Natal beseer. Zandile Phiri van die UDM sê gereelde voertuiginspeksies en streng nakoming van padwaardigheidstandaarde is van kritieke belang om sulke tragedies te voorkom:
UDM sê infrastruktuur en afdwinging op paaie moet versterk word [KLANK]
ENG PhirionTransport