Skip to content

UDM-jeugorganisasie eis optrede oor tiener- en kinderswangerskappe [KLANK]

# Die UDM se jeugorganisasie eis dat die regering ‘n plan moet skep om die voortdurende toename in tiener- en kinderswangerskappe in Suid-Afrika aan te pak. Die woordvoerder, Zintombi Sododile sê volgens onlangse verslae het 31-duisend meisies tussen 10- en 19-jaar-oud die afgelope jaar in KwaZulu-Natal geboorte gegee en meer as 23-duisend tienerswangerskappe is in Gauteng aangeteken. Sy sê die beskerming van kinders moet ‘n sigbare toets van die RNE se morele leierskap word:

ENG SododileonTeenage