Skip to content

UDM bevraagteken voortgesette teenwoordigheid van Timothy Omotoso in die land [KLANK]

#Die vroueorganisasie van die UDM sê Suid-Afrikaners het die reg om te weet waarom die omstrede Nigeriese televangelis Timothy Omotoso steeds in die land is. Omotoso, wat onlangs vrygespreek is op ‘n reeks aanklagte van seksuele aanranding en menshandel, is oor die naweek in Oos-Londen in hegtenis geneem vir die oortreding van die Immigrasiewet. Thandi Nontenja van die UDM sê die land kan nie voortgaan om buitelandse godsdiensleiers te beskerm nie wat deur hul invloedryke posisies op die kwesbares teer:

ENG ThandionOmotoso