Skip to content

UDEMWO vra meer optrede ten spyte van skuldigbevinding in Joslin Smith-saak [KLANK]

# The United Democratic Movement Women’s Organisation het die skuldigbevinding van Kelly Smith en haar mede-beskuldigdes vir die ontvoering en mensehandel van die sesjarige Joslin Smith, verwelkom. Die Hooggeregshof in die Wes-Kaap het in Saldanhabaai gesit en vonnisoplegging vind Vrydag plaas. Die sekretaris-generaal van UDEMWO, Thandi Nontenja, sê die uitspraak is ’n belangrike stap na geregtigheid, maar het beklemtoon dat ware geregtigheid slegs sal geskied as daar sekerheid is oor waar Joslin haar bevind:

ENG-NontenjaOnChildren