Skip to content

UAT moedig Ramaphosa aan om spesiale ondersoekeenheid aan te stel om korrupsie in Polokwane te ondersoek [KLANK]

# Die United Africans Transformation-party versoek president Cyril Ramaphosa om ‘n spesiale ondersoekeenheid aan te stel om ondersoek in te stel oor bewerings van korrupsie en tenderongerymdhede by die munisipaliteit van Polokwane in Limpopo te ondersoek. Die party dring ook aan op ‘n onafhanklike ondersoek na ‘n 56-miljoen-rand tender wat aan ‘n Zimbabwiese sake-eienaar toegeken is, en beweer die munispale bestuurder is moontlik by nepotisme betrokke. Mighty Mabule van UAT sê die toekenning van kontrakte aan buitelandse maatskappye terwyl daar bevoegde plaaslike maatskappye beskikbaar is, vererger werkloosheid en ondermyn ekonomiese groei:

ENG MabuleOnTenderCorruption