# United Africans Transformation sê die regering van nasionale eenheid bevoordeel buitelandse miljardêrs ten koste van Suid-Afrika se ekonomiese geregtigheid. Hulle verwelkom die Parlement se verwerping van ‘n konsepbeleid wat Elon Musk se Starlink sou toelaat om swart ekonomiese bemagtigingswette te omseil. Aubrey Maake van die party het belowe hy sal enige poging weerstaan om ekonomiese bemagtiging onder die dekmantel van belegging af te water:
UAT beskuldig RNE dat buitelandse miljardêrs voorkeur kry oor ekonomies geregtigheid [KLANK]
ENG MaakeOnEconomicJustice