# ‘n Vyf-en-dertigjarige polisiekonstabel van Eldoradopark wat deur die Onafhanklike Polisie-ondersoekdirektoraat in hegtenis geneem is in verband met die moord op die Gautengse misdaadbewaarder Chesnay Kepler, sal môre in die hof verskyn. Die beampte staan tereg op aanklagte van poging tot moord en die versuim om ‘n misdaadtoneel aan te meld. Opod sê die beskuldigde was saam met Kepler se kêrel en moordbeskuldigde, Mandla Buthelezi, tydens die voorval verlede Desember.
Tweede konstabel wat met Chesnay Kepler se moord verbind word, verskyn in die hof