Skip to content

Twaalf SANW-moordbeskuldigdes ook aangekla van nog twee moorde [KLANK]

# Twaalf lede van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag het vandag in die Randburgse Landdroshof in Gauteng verskyn in verband met die moord op ‘n offisier van die Valke, Frans Mathipa, in 2023. Hulle word nou ook aangekla van twee bykomende moorde, en ook van ontvoering, bedrog en regsverydeling. Die Valke se woordvoerder, Christopher Singo, sê die saak is uitgestel tot volgende Dinsdag vir formele borgtogaansoeke, wat die staat sal teenstaan:

ENG SingoOnSoldiers