Skip to content

Tshwane wen hofstryd oor Mooikloof se kragtoevoer-regte [KLANK]

# Die Hooggeregshof in Pretoria het die energie-reguleerder NERSA se besluit verwerp om Eskom toestemming te gee vir die uitbreiding van sy kragtoevoer-netwerk om dele van die Mooikloof-megastad-ontwikkeling in Tshwane in te sluit. Die hogf het bevind die besluit van 2023 was ongeldig.. Die stad se woordvoerder, Selby Bokaba, sê die uitspraak verhoed ‘n groot verlies aan inkomste wat tot 125-miljoen-rand per maand sou kon wees indien die ontwikkeling in bedryf was:

ENG BokabaOnMooikloof