Skip to content

Tshwane vereer lede van sy Nooddienste wat aan Hennopsrivier herwinning deelgeneem het  [KLANK]

# Die Stad Tshwane het vyf lede van sy Nooddienste vereer wat deelgeneem het aan die Hennopsrivier-herwinning van drie vermiste polisiekonstabels. Die liggame van Linda Cebekhulu, Boipelo Senoge en Keamogetswe Buys is verlede week in die rivier gevind. Die burgemeester se woordvoerder, Zintle Mahlati, sê die onvermoeide soektog deur die vyf lede en ander agentskappe het gelei tot die ontdekking van die liggame van die konstabels, die voertuig waarin hulle gereis het, en twee ander liggame:

ENG ZintleonRecoveryOperation