# Die burgemeester van Tshwane, Nasiphi Moya, het haar verbind tot die goedkeuring van ‘n landboustrategie in vennootskap met die landbousektor. Sy het onlangs ‘n gesprek met belanghebbendes uit die landbou-, voedsel- en dranksektore belê om die weg te baan vir inklusiewe groei, volhoubaarheid en innovasie in die landbousektor. Moya se woordvoerder, Zintle Mahlati, sê hulle sal die konsep-landboustrategie binne twee maande finaliseer en goedkeur:
Tshwane se burgemeester verbind tot goedkeuring van ‘n landboustrategie [KLANK]
ENG ZintleonAgriculture