# Die Stad Tshwane sê hy onderskryf The Bigg Pull 2026, ʼn liefdadigheids- en gemeenskapsprojek wat deur Gentle Giant Promotions gereël word, ten volle. The Bigg Pull daag 20 krag-atlete, bekend as die Krag-span uit om binne 41 dae ʼn vragmotor een-duisend-650 kilometer ver van Pretoria na Kaapstad te sleep. Tshwane-burgemeester Nasiphi Moya se woordvoerder, Samkelo Mgobozi, sê die projek wil broodnodige fondse vir verskeie liefdadigheidsorganisasies insamel:
Tshwane onderskryf The Bigg Pull 2026 en vra inwoners om die liefdadigheidsprojek te ondersteun [KLANK]
ENG MgoboziONBiggPull2026