Skip to content

Tshwane-metropolisie se adjunkhoof verduidelik kontrakte, finansiële prosesse voor Madlanga-kommissie [KLANK]

# Die adjunkhoof van die Tshwane-Metropolisiedepartement, Umashi Dlamini, sê finansies- en projekbestuursafdelings speel ‘n sleutelrol in die bestuur van kontrakte en diensvlakooreenkomste. Hy het voor die Madlanga-kommissie prosesse verduidelik, insluitend verkrygings-beplanning, wetlike nakoming en die monitering van begrotings en betalings, met fakture wat binne 30-dae verwerk word. Dlamini beklemtoon verantwoordbaarheid deur kwartaallikse verslagdoening, besteding en diensleweringsteikens wat behoorlik nagespoor en in ooreenstemming gebring word met munisipale regulasies:

ENG-DlaminiOnBudget