Skip to content

Tshwane Metropolisie moedig jongmense aan om aan sport deel te neem [KLANK]

# Die hoof van die Tshwane Metropolisie, Yolande Faro, het die belangrikheid beklemtoon om die jeug geleenthede te bied om sport te ervaar en daaraan deel te neem. Die departement het ter herdenking van Jeugdag en in samewerking met die Tiyani Mabunda-stigting, die eindronde van die Sport Teen Misdaad-toernooi in Mamelodi aangebied. Polisiewoordvoerder, Puleng Motholo, sê dis belangrik om die jeug van die metro te ontmoedig om by sosiale euwels soos dwelms en misdaad betrokke te raak:

ENG MotholoONOpportunities