#Die Stad Tshwane het hom by Johannesburg en Ekurhuleni aangesluit om die rehabilitasie van die Kaalspruit-opvanggebied te takel. Die metro sê met vinnige verstedeliking oor die jare en die toenemende getal informele inwoners naby die walle, het die watergehalte van Kaalspruit-rivier agteruitgegaan. Die burgemeester van Tshwane Nasiphi Moya se woordvoerder, Zintle Mahlati, sê onwettige sand-ontginning en rioolwaterherwinning het die situasie vererger en tot uiterste erosie gelei:
Tshwane, Johannesburg en Ekurhuleni takel rehabilitasie van Kaalspruit opvanggebied [KLANK]
ENG ZintleonRehabilitation