Skip to content

Tshwane se burgemeester wil varsproduktemark nuwe lewe gee [KLANK]

# Tshwane se burgemeester, Nasiphi Moya, het beloof om ‘n hofbeslissing na te kom wat die metro beveel om Tshwane se varsproduktemark te herstel en munisipale dienste te verskaf. Die Gautengse Hooggeregshof het bevind die metro het versuim om ʼn hofbevel van Oktober 2022 na te kom dat Tshwane die mark in stand moet hou en opgradeer. Die burgemeester se woordvoerder, Samkelo Mgobozi, sê die mark is een van die metro se waardevolste strategiese bates:

ENG MgoboziOnMarket