# Tshwane se burgemeester, Nasiphi Moya, het die G20-leiers versoek om die ekonomiese geleenthede in en finansiering van klimaatsoptrede, asook die veerkragtigheid van stede te prioritiseer. ‘n Onlangse studie deur die Cities Climate Finance Leadership Alliance oor die stand van stede se finansiering vir klimaatsoptrede, toon dat stede in Afrika minder as vier-persent van die nodige befondsing ontvang. Moya sê die bemagtiging van stede is die kortste roete om nasionale klimaatdoelwitte te bereik:
Tshwane-burgemeester vra dringende klimaatsoptrede en befondsing van stede [KLANK]
ENG NasiphionG20Leader