Skip to content

Man van Tsakane vier lewensvonnisse opgelê nadat hy minderjarige kankerslagoffer verkrag en haar MIV-positief laat [KLANK]

# Die Tsakane-streekhof in Gauteng het ‘n 47-jarige man vier lewenslange vonisse opgelê vir die herhaaldelike verkragting van ‘n 13-jarige meisie tussen 2015 en 2016. Die slagoffer, wat in daardie stadium behandeling vir kanker ontvang het, is swanger en MIV-positief gelaat. Lumka Mahanjana van die Nasionale Vervolgingsgesag sê die man het geen berou getoon nie en is ongeskik verklaar om met kinders te werk. Sy sê sy naam is ook op die Register van Seksuele Oortreders gevoeg:

ENG-MahanjanaOnSentence