# President Donald Trump het al die wederkerige tariewe wat hy gister ingestel, het vir 90 dae op ys gesit, behalwe vir China. Gedurende die tydperk sal daar ‘n algemene tarief van tien-persent geld, terwyl heffings vir Beijing tot 125-persent sal styg. Dit is omdat China van vandag as straf 84-persent tariewe op Amerikaanse goedere sal hef. Trump het tydens ‘n Nascar-geleentheid in die Withuis gesê billike ooreenkomste sal met China en elke ander land onderhandel word:
Trump sit tariewe op alle lande behalwe China vir 90 dae op ys [KLANK]
ENG TrumpOnTariffPause