Skip to content

Trump se keuse vir ambassadeur in Suid-Afrika gaan druk op regering plaas oor teenstrydige beleide [KLANK]

# Amerika se aangewese ambassadeur na Suid-Afrika, Leo Brent Bozell, sê een van sy vernaamste take sal wees om besware oor te dra oor Suid-Afrika se geo-strategiese wegbeweeg van onverbondenheid na Amerika se mededingers soos Rusland, China en Iran. Hy het behoorlik onder skoot gekom tydens sy bevestigingsverhoor voor die Senaat se komitee vir Buitelandse Betrekkinge. Bozell sê hy sal ook druk plaas op Suid-Afrika om sy saak teen Israel in die Internasionale Strafhof te laat vaar:

ENG BozellOnSouthAfrica