# Die VSA-handelsverteenwoordiger, Jamieson Greer, sê Amerika het te doen met onregverdige, ongebalanseerde en nie-wederkerige handel, wat president Donald Trump genoop het om ‘n nasionale noodtoestand oor tariewe af te kondig. Trump sê ‘n tarief van tien-persent op alle lande en tariewe van tot 50-persent op sekeres, sal die Amerikaanse ekonomie help en werksgeleenthede beskerm. Greer het gister aan die Senaat se Finansiële Komitee gesê Amerika se handelstekort kom oor 30 jaar en sal nie oornag uitgewis word nie:
Trump se handelsverteenwoordiger verdedig wêreldwye tariewe [KLANK]
ENG GreerOnTradeDeficit