Skip to content

Trump sê G20-beraad sonder Amerika sal betekenisloos wees [KLANK]

# President Donald Trump sê die G20-leiersberaad wat in November in Johannesburg plaasvind, sal betekenisloos wees as Amerika nie deelneem nie. Hy het in April gesê daar kan nie verwag word dat hy die beraad bywoon terwyl die Suid-Afrikaanse regering volgens hom grond in wit besit onteien en die nasate van wit setlaars vervolg nie. Trump het gister in die Withuis tydens sy gesprek met Ramaphosa gesê hy sal dit oorweeg om die geleentheid by te woon:

ENG TrumpOnG20