Skip to content

Trump kritiseer Federale Reserwe wat rentekoerse onveranderd laat [KLANK]

# President Donald Trump van Amerika het die Federale Reserwe gekritiseer wat rentekoerse onveranderd gelaat het, en sê laer koerse sal die ekonomie verder versterk. Beleidmakers het met 9 teen 3 gestem dat rentekoerse tussen 3,5-persent en 3,75-persent bly. Die besluit kom te midde van toenemende onsekerheid oor die uitwerking wat die voortslepende konflik in die Midde-Ooste op wêreldwye oliepryse en verbruikerspryse sal hê. Trump sê hy ondersteun steeds die Federale Reserwe se voorsitter, Kevin Warsh:

ENG TrumpOnWarsh