Skip to content

Trump herhaal standpunt dat volksmoord teen wit boere in Suid-Afrika gepleeg word [KLANK]

# President Donald Trump van Amerika het sy standpunt herhaal dat volksmoord in Suid-Afrika plaasvind en sê die media weier om daaroor te berig omdat die vermeende slagoffers wit is. Dit volg nadat ʼn groep van 49 Afrikaners Sondag op ʼn huurvlug na Amerika vertrek het nadat Trump vlugtelingstatus aan wit Afrikaners toegestaan het. Trump sê hy sal na verwagting volgende week met die Suid-Afrikaanse leierskap vergader:

ENG TrumpOnSouthAfrica