Skip to content

Trump en Australiese premier sluit kritieke mineraal-ooreenkoms [KLANK]

# President Donald Trump en die Australiese premier Anthony Albanese het ‘n kritieke mineraal-ooreenkoms onderteken. Dit is daarop gemik om China se pogings vir die verskerping van beheer oor sy wêreldwye voorraad, teen te werk. China beheer tans ongeveer 70-persent van die ontginning van seldsame aardmetale en 90-persent van die verwerking van die materiale. Die ooreenkoms volg ‘n week na die VSA China se uitbreiding van seldsame aardmetale-uitvoerbeheer as ‘n bedreiging vir wêreldwye voorsieningskettings veroordeel het. Albanese sê die ooreenkoms is voordelig vir beide lande:

ENG AlbaneseOnMineralsDeal