Skip to content

Trump dreig om 25%-tariewe op goedere uit Europese Unie in te stel [KLANK]

# Die Amerikaanse president Donald Trump sê hy beplan tariewe van 25-persent op goedere wat in die Europese Unie vervaardig word, en beskuldig die blok van 27 lande dat hulle Amerika uitbuit. Dié blok lande is saam met China Amerika se derde grootste handelsvennoot. Trump het vroeër die maand onverwags ingestem om 30 dae te wag voordat hy tariewe van 25-persent teen Kanada en Mexiko instel. Hy het tydens sy eerste kabinetsvergadering by die Withuis gesê die EU bied nie voordele vir Amerika nie:

ENG TrumpOnEU