Skip to content

Trollip verwelkom Nulane-beslissing deur Appèlhof [KLANK]

# Athol Trollip van ActionSA, het die Appèlhof se beslissing wat die Nasionale Vervolgingsgesag toelaat om die Nulane Investments-bedrogsaak weer op die rol te plaas, verwelkom. Trollip sê dit maak die deur oop vir ernstige korrupsievervolgings vir die NVG om die publiek se vertroue te herwin. Hy sê daar moet ‘n hersiening van aanstellings van waarnemende regters wees wat die korrekte uitsprake sal maak, veral in staatskapingsake:

ENG-TrollipOnNulane