# Athol Trollip van ActionSA eis die skorsing van die Nasionale Direkteur van Openbare Vervolging, Shamila Batohi, met verwysing na wydverspreide wanfunksionering in die Nasionale Vervolgingsgesag. ActionSA het in Pretoria ‘n versoekskrif oorhandig aan die minister van Justisie, Mmamoloko Kubayi, om president Cyril Ramaphosa se ingryping te versoek. Trollip sê die mislukte vervolgings en ‘n gebrek aan optrede in hoëprofielsake dui aan die NVG het openbare vertroue verloor:
Trollip van ActionSA eis Batohi se skorsing en hervorming van die regstelsel [KLANK]
ENG-TrollipOnBatohi