# Die parlementêre leier van ActionSA, Athol Trollip het kriminele klagte teen forensiese ondersoeker, Paul O’Sullivan, ingedien, met bewerings van intimidasie deur dreigende teksboodskappe te stuur. Trollip sê die boodskappe, wat hom arrogant en dom genoem het, het sy parlementêre toesig belemmer. Trollip het buite die Kaapstadse Sentrale Polisiestasie gesê hy was die teiken omdat hy gevra het vir ondersoeke na die bewerings van die KwaZulu-Natal polisiekomissaris, Nhlanhla Mkhwanazi, oor politieke inmenging. O’Sullivan ontken kriminele bedoelings en dreig met ‘n teen-aanklag van regsverydeling:
Trollip dien klagte in teen O’Sullivan vir beweerde intimidasie [KLANK]
ENG-TrollipOnO'Sullivan