# Suid-Afrika se laaste oorblywende mangaansmelter, Transalloys, het produksie gestaak weens hoë elektrisiteitskoste en voortgesette finansiële verliese. Die maatskappy sê sowat ses-honderd werksgeleenthede en ‘n verdere sewe-duisend mense se lewensbestaan is in gevaar. Konstantin Sadovnik van Transalloys sê tensy Eskom en die regering teen die einde van hierdie maand ooreenkom oor ‘n volhoubare elektrisiteitstarief, kan die maatskappy gedwing word om permanent te sluit:
Transalloys sluit Suid-Afrika se laaste mangaansmelter [KLANK]
ENG SadovnikOnSmelterShutdown