Skip to content

Toerismeminister ontken dat sy die geskorsde SA toerismehoof beskerm te midde van bewerings van wangedrag [KLANK]

# Die minister van Toerisme, Patricia de Lille het bevestig dat die skorsing van die uitvoerende hoof van Suid-Afrikaanse toerisme, Nombulelo Guliwe, in werking bly na bewerings van wangedrag, insluitende nie-prestasie en onreëlmatige verkryging. Die minister het onlangs die SA Toerismeraad ontbind oor bestuurskwessies en het ‘n tussentydse raad aangestel, ‘n skuif wat kritiek van sommige van die spelers in die toerismebedryf veroorsaak het. De Lille het bewerings ontken dat sy Guliwe beskerm en gesê sy ondersteun die ondersoek na die bewerings:

ENG PatriciaOnClaims