Skip to content

Toerisme-leierskapskonferensie stippel groeipad uit [KLANK]

# Die Ministerie van Toerisme se jaarlikse Toerisme-leierskapkonferensie vind tans by Sun City in Noordwes plaas. Die tema kyn na groei, mense en beleid, met afgevaardigdes wat tydens die geleentheid die toekoms van die bedryf sal uiteensit. Die uitvoerende hoof van die Toerismesakeraad van Suid-Afrika, Tshifhiwa Tshivhengwa, het aan SABC News gesê die sektor het meer as agt-miljoen aankomste in 2024 aangeteken, wat 3,3-persent tot die bruto binnelandse produk bygedra het. Die doelwit is nou om teen 2030 15,6-miljoen aankomste te bereik wat werksgeleenthede en entrepreneurskap sal bevorder:

ENG-TshivhengwaOnTourism