# Die landbou-organisasie TLU SA is bekommerd oor die staat se gebrekkige vermoë om die bek-en-klouseer-uitbreking doeltreffend te beheer. Die siekte is in minstens vier provinsies aangemeld. TLU SA se woordvoerder, Bennie van Zyl, sê die beweging van lewende hawe sonder behoorlike beheermaatreëls vererger die situasie terwyl ekonomiese druk op boere toeneem. Hy sê die huidige regulatoriese raamwerk verhoed die privaat sektor om betrokke te raak by die vervaardiging en verspreiding van entstowwe:
TLU SA sê daar is geen tasbare vordering met hantering van bek-en-klouseer-uitbreking nie [KLANK]
AFR BennieonNoConcrete