Skip to content

TLU SA sê bek-en-klouseer is die regering se verantwoordelikheid [KLANK]

# Die landbou-organisasie, TLU SA, sê dit is die regering se verantwoordelikheid om die uitbreking van bek-en-klouseer in die land te bestuur en te beheer. Dit volg op nuwe uitbrekings in Newcastle en Bergville, KwaZulu-Natal. Die siekte het ook deur veilings na Mpumalanga en Gauteng versprei. Bennie van Zyl van TLU SA sê die kwarantyn van die diere wat siek is, sal die verkoop van beeste beïnvloed:

AFR BennieonControl