# Die landbou-organisasie TLU SA sê bek-en-klouseer is buite beheer in Suid-Afrika en die regering moet hulpbronne ontplooi om die uitbreking te bekamp. Die organisasie sê hoewel daar in sekere provinsies met inentings begin is, word nuwe gevalle steeds op sommige plase aangemeld. Bennie van Zyl van TLU SA sê dis noodsaaklik dat streng biosekerheidsmaatreëls afgedwing word op plase waar die siekte voorkom:
TLU SA sê bek-en-klouseer is buite beheer in SA [KLANK]
AFR VanZylOnFMD